R1,090,000
Monthly Bond Repayment R10,699.91
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs
Monthly Levy
R4,528
R4,528
Monthly Rates
R525
R525
Eksklusiewe Mandaat !!! Ruim Bosveld woning , 2 slaapkamer, 2 badkamers en Asemrowende uitsig
Welkom by ’die woning waar ruimte, rustigheid en Boshveld-sjarme saamvloei om die perfekte aftreeleefstyl te skep.
Hierdie ruim vloerplan bied 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n veelsydige loft-kamer, alles ontwerp om gemaklike en ontspanne leefruimte te verseker — sonder enige ingehokte gevoel.
Met die intrapslag word jy verwelkom deur ’n ruim familie kamer gevul met natuurlike lig wat deur die groot vensters instroom. Vanuit die leefarea open ’n skuifdeur na jou kuierstoep, waar die mooiste uitsig jou begroet. Hier kan jy daagliks die pragtige natuurlike plantegroei, voëllewe en selfs die vrylopende wild geniet — ’n unieke ervaring wat deel word van jou alledaagse lewe.
Die woning bied:
Ruim familie kamer
Afsonderlike TV-kamer
Eetkamer
2 slaapkamers
2 badkamers
Volledige kombuis met ekstra ooghoogte-oond
Veelsydige loft – ideaal as gastekamer, studeerkamer of stokperdjie-ruimte
Leefstyl en geriewe in Die Oog:
Inwoners geniet toegang tot ’n wye reeks geriewe en aktiwiteite, insluitend:
Sorgsentrum met sekere weeklikse dienste
Verhitte swembad
Natuurreservaat en stap roetes
Restaurant, wegneemetes en kontantwinkel
Biblioteek
Haarsalon
Aktiwiteite soos Jukskei, lyndans, boogskiet en nog vele meer
Al hierdie geriewe is in maklike loop afstand vanaf hierdie woning
Hierdie is nie net ’n huis nie — dit is ’n leefstyl. Kom ervaar die saamwees, veiligheid en unieke atmosfeer van hierdie alternatiewe aftreelewe.
Skakel my gerus — ek wys jou graag meer van alles wat Die Oog so uniek maak.

Features
Pets Allowed
No
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
Yes
Parkings
1
Pool
Yes
Scenery/Views
Yes
Sizes
Floor Size
110m²